Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede , livre ebook

icon

220

pages

icon

English

icon

Ebooks

2017

Écrit par

Publié par

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
icon

220

pages

icon

English

icon

Ebook

2017

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

"Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA, 2015), neem hierdie historiese bundel die leser op 'n reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede. Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig, maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry. Die stad – wat aanvanklik grootliks 'n Engelse eiland in die hart van 'n Afrikanerrepubliek was – was só Engels dat selfs 'n besoeker uit Londen destyds verklaar het dat hy hom nêrens anders in Suid-Afrika so gekoester voel as juis in Bloemfontein se Engelse atmosfeer nie. Vanuit hierdie kleurryke verlede het Hannes Haasbroek 'n keur van verhale saamgestel wat die leser sal boei en tot nuwe insigte oor hierdie stad in sentraal Suid-Afrika sal bring. Die verhale in Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede, met talle foto's waarvan sommige nog nooit voorheen gepubliseer is nie, word hoofsaaklik kronologies aangebied om 'n aangename en leersame leeservaring te skep.
Voir Alternate Text

Publié par

Date de parution

12 juillet 2017

Nombre de lectures

0

EAN13

9781928424017

Langue

English

Poids de l'ouvrage

29 Mo

spiKkels en SpatselS uit BLOEMFONTEIN se verlede H a n n e s H a a sb r o e k
spiKkels en SpatselS uit BLOEMFONTEIN se verlede
Han n es Haasbroek
Die pûblikasie van hierdie boek is moonlik gemaak deûr ’n rûim sûbsidie van die L W Hiemsra rûs – opgerig deûr Riekie Hiemsra er herinnering aan Lûdwig Wybren (Loûis) Hiemsra
Spikkels en Spasels ûi Bloemonein se Verlede
Uitgegee deur Sun Media Bloemfontein (Pty) Ltd.
Druknaam: SunBonani Books
Alle regte voorbehou
Kopiereg © 2017 Sun Media Bloemfontein en Nasionale Museum, Bloemfontein
Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die Internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die uitgewer nie.
ISBN 978-1-928424-00-0 (gedrukte weergawe) ISBN 978-1-928424-01-7 (e-boek) DOI https://doi.org/10.18820/9781928424017
Geset in Linux Biolinum 11/14 pt Bandontwerp, bladuitleg en produksie deur Sun Media Bloemfontein
Akademiese en algemene werke word onder hierdie druknaam in druk en elektroniese formaat uitgegee.
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za Die e-boek is beskikbaar by: https://doi.org/10.18820/9781928424017
Inhoud Voorwoord | 1 Akorings by oo’s | 4 1 Die oorsprong van Bloemonein | 5 2 Cox-moordsaak van 1856 | 12 3 Koos Vener kry nie sy si in die saaspresiden se soel nie | 18 4 Bainsvlei-jagog van 1860: Groose slaging nog in Sûid-Arika | 23 5 Onze Rûs, Brandkop en Hillandale: Plase me besondere hisoriese voespore | 28 6 Worels van die skoû | 34 7 ’n Wolf in Bloemonein | 40 8 Majoor Albrech en die Vrysaase Saasarillerie | 44 9 Die Arikaner-sirs van Bloemonein | 50 10 Die onsaan van Ramblers in 1896 | 53 11 Die brandweer en sy geskiedenis in Bloemonein | 57 12 Die onsinnige rasse-sryd om die sypaadjie | 65 13 Die bioskoop skop nes | 68 14 homas Mapikela: Srydros vir swar belange | 74 15 Die moor maak sy verskyning en so ook die eerse ongelûk | 79 16 Saige Grand-eaer kry saanplek in 1906 | 85 17 Die inselling van indabas in 1913 bevorder swar belange | 90
18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29 30
31 32 33 34 35 36 37 38
Onlûse rûk Bloemonein na Lûsiania in 1915 sink | 95 Pronkerige hoelgeboûe ûi die verre verlede | 100 Groo Griep van 1918 maai onder inwoners | 106 Bloem-annies sriem swar gemeenskap | 110 ’n Sad sonder waer is soos ’n hûis sonder ’n moeder | 114 Die Presiden Seyn-gedenkonds en die Hûisbesûûrsenrûm by Meisieskool Oranje | 118 Unieke S Parick-kerk in Waaihoek | 124 Die hele sadsraad bedank wéér in 1925 | 128 ’n Nûwe markgeboû op Baûmannplein | 132 Swar loonopsande van die middel 1920’s | 140 Gemengde baaiery wéér wispûn in 1927 | 146 Gewigige beslûi: Moe koeie saan o gaan | 150 Wêreldbekende lûgvaarpionier Van Lear Black land in Bloemonein in 1929 | 155 ’n Kabelspoor vir Naval Hill | 160 Sadsraadslid Dersley en die lûsern-debakel van 1932 | 163 Baanbreker Marie Visser: Eerse vroûesadsraadslid | 171 Prins George se besoek aan Bloemonein in 1934 | 177 ’n Waardige nûwe sandseen-sadsaal verrys in 1936 | 182 Ella Fischer en haar veelbesproke Arikaanse roman | 188 Die “Mev X”-hosaak van 1943 | 192 Hofmanplein – die middelpûn | 198
Voir Alternate Text
  • Univers Univers
  • Ebooks Ebooks
  • Livres audio Livres audio
  • Presse Presse
  • Podcasts Podcasts
  • BD BD
  • Documents Documents
Alternate Text