208
pages
English
Ebooks
2021
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus
Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !
Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !
208
pages
English
Ebooks
2021
Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus
Publié par
Date de parution
01 janvier 2021
Nombre de lectures
1
EAN13
9781928424796
Langue
English
Poids de l'ouvrage
4 Mo
Publié par
Date de parution
01 janvier 2021
EAN13
9781928424796
Langue
English
Poids de l'ouvrage
4 Mo
Woordeboek
Afrikaans-/Xam – /Xam-Afrikaans
Peter E. Raper
Woordeboek
Afrikaans-/Xam – /Xam-Afrikaans
Peter E. Raper
Buitengewone Hoogleraar en Navorsingsgenoot
Fakulteit Geesteswetenskappe
Universiteit van die Vrystaat
Bloemfontein
Woordeboek Afrikaans-/Xam - /Xam-Afrikaans
Uitgegee deur Sun Media Bloemfontein (Pty) Ltd.
Druknaam: SunBonani Books
Alle regte voorbehou
Kopiereg © 2021 Sun Media Bloemfontein en die Outeur
Die skrywers en die uitgewer het alles moontlik gedoen om
kopieregtoestemming te verkry vir die gebruik van derdepartyinhoud en
om sodanige gebruik te erken. Rig alle navrae aan die uitgewer.
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die
uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese
of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-,
band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die Internet of e-pos of
enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Menings in hierdie publikasie weerspieël nie noodwendig dié van die
uitgewer nie.
ISBN: 978-1-928424-78-9
ISBN: 978-1-928424-79-6 (e-boek)
DOI: https://doi.org/10.18820/9781928424796
Geset in Times New Roman 9/11
Bandontwerp, bladuitleg en produksie deur Sun Media Bloemfontein
Voorbladfoto: © Unsplash - https://unsplash.com/photos/4cwf-iW6I1Q
Akademiese en algemene werke word onder hierdie druknaam in druk en
elektroniese formaat uitgegee.
Hierdie publikasie kan bestel word by: media@sunbonani.co.za
Die e-boek is beskikbaar by: https://doi.org/10.18820/9781928424796
Erkennings
Die publikasie van hierdie boek is moontlik
gemaak deur ’n ruim subsidie van die
PUK-Kanselierstrust.
Inhoud
Erkennings i
1 Inleiding v
2 Ortograie vi
2 1 Klapklanke vi
2 2 Begeleidende klanke of neweklanke vii
2 3 Die alfabet vii
2 4 Ander simbole ix
3 Andergrammatikale aspekte ix
3 1 Genus-aanduidings ix
3 2 Casus-uitgange ix
Afrikaans-/Xam 1
/Xam-Afrikaans 117
1. Inleiding
/Xam is die taal wat deur die /Xam-Boesmans, ook bekend as die
/Kam-ka !ke, gepraat is. Die /Xam het binne menseheugenis suid van
die Oranjerivier gewoon, in die gebied wat vroeër as die Kaapkolonie
bekend was. Om daardie rede staan hulle ook bekend as die ‘Koloniale
Boesmans’. Teen omstreeks 1695 het baie van die /Xam, en die Khoikhoi,
reeds Hollands kon praat, en later het Afrikaans hulle taal van voorkeur
geword. In die eerste helfte van die 20ste eeu het die /Xamtaal uitgesterwe.
Talle afstammelinge van die /Xam is Afrikaanssprekend, en hoewel die
/Xamtaal nie meer gepraat word nie, is dit deel van die ontasbare erfenis
van die mense.
Die /Xam-taal is tussen 1870 en 1880 deur dr. WHI Bleek en sy
skoonsuster, mej. Lucy Lloyd, met behulp van ’n aantal /Xamsprekendes
uit verskeie dele van die noordelike Kaapkolonie, maar almal suid van
die Oranjerivier, op skrif gestel. Na dr. Bleek se dood is bykomstige
woorde deur mej. Lloyd en dr. Bleek se dogter, Dorothea Frances,
opgeteken. Laasgenoemde het in 1934 op versoek van die beroemde
Afrikataalkenner, prof. Diedrich Hermann Westermann (1875-1956), ’n
aanvang gemaak met die samestelling van ’n omvattende woordeboek
van Boesmans. Dit was haar mikpunt om elke lys van Boesmanwoorde
wat voorheen opgeteken is, in hierdie woordeboek in te sluit. Dit was “a
most laborious undertaking, in that it meant scrutinizing whatever sources
were known or presumed to have such lists. It further meant that larger
YRFDEXODULHV UHSUHVHQWLQJ GL൵HUHQW ODQJXDJHV DQG GLDOHFWV KDG WR EH
assembled. ... Most data are from Miss Bleek’s own researches and from
those of her two immediate predecessors; a small quantity is provided
by contemporaries whose training and status entitle them to an honorary
place”; (“’n veeleisende onderneming, want dit het geïmpliseer dat alle
bronne wat sulke lyste bevat het, of wat geag is sulke lyste te bevat,
deurgewerk moes word. Dit het ook beteken dat groter woordeskatte, wat
verskillende tale en dialekte verteenwoordig het, ingesluit moes word.”)
(JA Engelbrecht in Bleek DF 1956A Bushman Dictionary:[iv]).
Die woordeboek het in 1956 verskyn onder die titelA Bushman Dictionary,
uitgegee deur die African Oriental Society, New Haven, Connecticut,
met Zellig S Harris as redakteur. Hierdie woordeboek bevat woorde uit
29 Boesmantale en –dialekte, sowel as voorbeeldsinne wat die gebruik
van die verskillende woorde verhelder. Omdat vroeë optekenaars van
Boesmanwoorde verskillende en uiteenlopende simbole en skryfstelsels
gebruik het om die woorde uit ongeskrewe tale weer te gee, het Bleek
v
die simbole van die Internasionale Fonetiese Vereniging (International
Phonetic Association) gebruik, en vir die klapklanke die stelsel wat die
voorafgaande 60 jaar deur skrywers van die Boesman- en Khoikhoitale
gebruik is.
Die meeste /Xamwoorde en –materiaal in Bleek se woordeboek is ingewin
deur navorsing deur haarself, haar vader en Lucy Lloyd; ander materiaal is
verkry uit bronne van vroeëre skrywers soos H Lichtenstein, T Arbousset
en F Daumas, en ander wie se opleiding en status die betroubaarheid van
hulle inligting verseker. Wetenskaplike name van diere, voëls en insekte
word in hierdie publikasie aangegee soos hulle in die gebruikte bronne
verskyn.
Die /Xamwoorde in Bleek se Boesmanwoordeboek vorm die grondslag
van hierdie publikasie, dieAfrikaans-/Xam – /Xam-Afrikaanse
Woordeboek. Daar word vertrou dat hierdie boek sal bydra tot die
behoud van die taal- en kultuurerfenis van die /Xamtaal-sprekers en hulle
Afrikaanssprekende nasate.
2UWRJUD¿H
Beide Bleek se woordeboeke,Vocabularies of Bushman languages(1929)
en dieBushman Dictionary(1956) is gebruik vir hierdie woordeboek, en
daar word dus gehou by die simbole van die Internasionale Fonetiese
Vereniging (International Phonetic Association) en by die tradisionele
simbole vir die klapklanke.
2.1 Klapklanke
Soos ander Boesman- en Khoikhoi-tale, word die /Xam-taal gekenmerk
deur suig- of klapklanke. Hulle is:
/ diedentale klaplank;
!die serebrale klapklank;
GLHSDODWDOH NODSNODQN
// dielaterale klapklank;
ݪdie bilabiale of lip-klapklank;
!!GLH UHWURÀHNVH NODSNODQN
vi
2.2 Begeleidendeklanke of neweklanke
Die klapklanke word nie afsonderlik uitgespreek nie, maar gewoonlik
VDDP PHW ¶Q EHJHOHLGHQGH NODQN LQ (QJHOV EHNHQG DV GLH µH൷X[¶ RI
‘release’. So word ’n nasale byklank aangedui metn, ’n stemhebbende
byklank metg, aspirasie meth, die frikatiewe byklank metx, die ejektiewe
byklank metk GLH JORWWDOH DIVOXLWLQJ PHW RRN YLU GLH JHULHI PHW GLH
apostroof ’, en so meer.
Die klapklank en sy byklank word tegelyk uitgespreek, maar vir die
JHULHÀLNKHLG ZRUG GLH NODSNODQN HHUVWH JHVNU\I KRHZHO VRPPLJH
moderne Khoisaniste dieg,nenڦvoor die klapklank plaas.
2.3 Diealfabet
a laeongeronde voorklinker, uitgespreek soosain ‘man’.
b gewonestemhebbende bilabiale okklusiewe medeklinker,
uitgespreek soosbin ‘bal’.
d stemhebbendealveolêre okklusiewe medeklinker, uitgespreek
soosdin ‘dak’. Somtyds ’n variant vant; dsh,dzh, dj,dsisdz,
aangesien Duitsesstemhebbend is.
e half-gesloteongeronde voorklinkere, uitgespreek soosein
‘mens’.
ܭongeronde voorklinker, uitgespreek soos ê in ‘bêre’. oop
f stemloselabio-dentale frikatief of glyklank, uitgespreek soosfin
‘fout’.
g stemhebbendevelêre plofklank, uitgespreek soosgin die Engelse
woord ‘gig’. In die tweede lettergreep isgdikwels verwisselbaar
metkent.
h glottalefrikatief of glyklank, uitgespreek sooshin ‘hoor’. Word
veelvuldig gebruik as inisiële klank, nak,ten alle klapklanke.
i geslotevoorklinker, uitgespreek soosiein ‘iets’.
j palataleglyklank of frikatief, meer soos ’n half-vokaal in die
tweede lettergreep, uitgespreek soosjin ‘ja’.
k stemlosevelêre plofklank, dikwels verwisselbaar metten in
slotlettergrepe metg, uitgespreek sooskin ‘kalkoen’.
kh stemlosegeaspireerde velêre plofklank, uitgespreek as ‘n klank
tussenkenx.
N[¶ HMHNWLHZHYHOrUH D൵ULNDDW
kʿ ejektiewek, glottale skuurgeluid (‘glottal croak’).
l stemhebbendelaterale medeklinker, uitgespreek sooslin ‘luister’.
m bilabialenasaal, uitgespreek soosmin ‘moeder’. Wissel dikwels
af metbin die tweede lettergreep.
vii
Q ƾQDVDOH NODQNH XLWJHVSUHHN VRRVnin ‘niemand’ enngin ‘sing’
onderskeidelik; wissel mekaar dikwels af. Hetsillabiesewaarde
en vorm ’n woord sonder klinker.
o half-gesloteagterklinker, uitgespreek soosoin ‘botter’.
ܧgemengde agterklinker, uitgespreek soos half-oopoin Duits
‘Sonne’.
p stemlosebilabiale plofklank, uitgespreek soospin ‘pit’. Wissel in
slotposisie af metbonder Khoikhoi-invloed.
r stemhebbendealveolêre medeklinker, soms sterk trillend, soms
met ’n enkele trilling uitgespreek, soos dierin ‘riem’.
ԑ VWHPKHEEHQGHUHWURÀHNVLHZH PHGHNOLQNHU LQ YHUVNLOOHQGH
omstandighede uitgespreek soosd,lofr.
Đ JHÀDSWHODWHUDOH PHGHNOLQNHU PHW ¶Q HQNHOH VODJ YDQ GLH WRQJ
uitgespreek, tussen gerolderen likwiede .
rr, uitgespreek as ’n klank tussenrenn.
Ѻ QDVDOH
s stemlosealveolêre frikatief of glyklank, uitgespreek soossin
‘slang’.
ݕprepalatale frikatief of glyklank, dikwels variant van stemloses,
uitgespreek soossjin ‘sjokolade’.
t stemlosealveolêre of dentale plofklank uitgespreek soostin
‘towenaar’; wissel dikwels af metk.
th stemlosegeaspireerde alveolêre of dentale plofklank, uitgespreek
soos in ‘Thunberg’.
WV WDOYHROrUH DIULNDDW XLWVJHSUHHN VRRVtsin ‘iets’ of soostsjin
‘Betsjoeana’.
u gesloteagterklinker, verskillend ge