Intensiewe Vorme En Spelling , livre ebook

icon

4

pages

icon

English

icon

Ebooks

2022

Écrit par

Publié par

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris
icon

4

pages

icon

English

icon

Ebooks

2022

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

A worksheet on 'intensiewe vorme' and spelling.
Voir icon arrow

Publié par

Date de parution

01 janvier 2022

Langue

English

st Afrikaans 1 Add Language Intensiewe Vorme & Spelling
Lees die volgende paragraaf deur en vul die ontbrekende intensiewe
vorme van dievetgedruktewoorde in:
Die man op die bank isbaie oud 1) _________________.
Sy kierie is vanbaie harde 2) _________________hout
gemaak.
Die bank wasbaie duur 3) _________________.
’n Mens kan sien die ou oom isbaie ryk 4) _________________
en niebaie arm 5) _________________nie. Sy huis isbaie skoon
6) _________________enbaie nuut 7) _________________.
In sy jonger dae was hybaie vinnig 8) _________________.
Hy het hard geoefen en was niebaie lui 9) _________________nie.
Spelling:
Lees die volgende sinne en vertaal (translate) dit in Engels:
Afrikaans
Ma sê: “Ek is baie lief vir jou,
Samantha.”
In die nag sit die uil op ‘n tak.
Ons bou ‘n sneeuman met die wit
sneeu.
Hulle hond blaf die hele dag.
Ek skrop die vloer met ’n borsel.
“Julle moet vinnig hardloop!” sê Pieter.
Die skoolklok lui en dit is pouse.
Engels
1
Voir icon more
Alternate Text