Grade 4 Afrikaans: Toets - Huis , livre ebook

icon

10

pages

icon

English

icon

Ebooks

2022

Écrit par

Publié par

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris
icon

10

pages

icon

English

icon

Ebooks

2022

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

A comprehension and language test that focuses on the home and building vocabulary.
Voir icon arrow

Publié par

Date de parution

01 janvier 2022

Langue

English

st Afrikaans 1 Add Language Gedig: Die Nuwe Huis
Grade4
Afdeling A:Lees die volgende gedig en antwoord dan die vrae wat volg: Die Nuwe Huis Woordeskat badkamerbathroomOns bou ‘n nuwe huis vullisblikdustbin met plek vir almal, selfs die lastige muis.slaapkamerbedroom‘n Kamer vir elkeen, wys die plan verestofferfeather duster met ’n badkamer vir elk, as dit kan. sitkamerlounge/sitting roomstrykysteriron Maar toe die bouery eers begin strykplankironing board het Ma gou laat hoor die plek is te min! waskamerlaundryWaar gaan almal slaap kombuiskitchenhorlosieclock as die Tantes kom kuier uit Kaap? eetkamerdining roomSy soek plek vir haar nuwe koppies vadoekdishcloth en wat van al Sarie se poppies? stoepveranda/porchskaalscale Sina soek plek om te stryk televisietelevisionen Pa wil ongesteurd televisie kyk.eierspaanspatula/egg turner Daar moet genoeg plek wees vir kook eierklitseregg beateren Oupa soek ’n stoep om sigaar te rook. skinkbordtray stofsuiervacuum cleanerBoetie vra waar gaan hy speel yskasfridge en Ma sê ek moet my slaapkamer deel! besembroomMiskien moet ons eerder net bly waar ons is. broodroostertoaster Ten minste weet ons nou wat ons gaan mis! Vraag 1:Onderstreep die korrekte antwoord: 1.1 In die nuwe huis, gaan elkeen... a) definitief hulle eie kamer en badkamer hê.
b) miskien hulle eie kamer en badkamer hê. 1.2 Ma het... a) voor die bouery begin het, al gesê die plek gaan te min wees.
b) na die bouery begin het, gesê die plek gaan te min wees.
(3)
1
Voir icon more
Alternate Text