Grade 6 Afrikaans Begrip: Renosters , livre ebook

icon

9

pages

icon

English

icon

Ebooks

2022

Écrit par

Publié par

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris

Découvre YouScribe et accède à tout notre catalogue !

Je m'inscris
icon

9

pages

icon

English

icon

Ebooks

2022

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

A comprehension test about rhinos.
Voir icon arrow

Publié par

Date de parution

01 janvier 2022

Langue

English

Poids de l'ouvrage

2 Mo

Afrikaans 1st Add Language
Afdeling A:
Begrip
Begrip: Renosters
Lees die onderstaande artikel en antwoord dan die vrae wat volg:
Renoster-toep betrek Publiek by Bewaring Deur Seugnet Van Zyl, 22 September 2017, 12:32
Twee Suid-Afrikaanse maatskappye, TWG Agri en Rhino Connect, het saamgespan om die wêreld se eerste versekeringsfonds vir renosters met behulp van ’n toep (app) bekend te stel. Met dié toep kry lede van die publiek toegang tot inligting en foto’s van hulle eie renoster. DieRhino Connect-appis ook ’n eerste in die wêreld. Jy belê R1 000 per jaar in jou eie renoster. Dié geld beskerm die renoster teen stroping, natuurlike dood en mediese uitgawes. ’n Deel van die jaarlikse bydrae sal die boer ook help met maandelikse uitgawes vir kos en om die renoster te beskerm. Sou jou renoster wel gestroop word of aan natuurlike oorsake doodgaan, sal jou belegging aan jou uitbetaal word. Sou jou renoster die jaar oorleef, kry die belegger 20% (oftewel R200) terug aan die einde van die jaar om dankie te sê vir die ondersteuning. Beleggers kry dan gratis toegang tot die toep waar hulle op hoogte gehou word van “hul eie renoster”. Die toep is opGoogle PlayenApple Playstorebeskikbaar. http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/renoster-app-betrek-publiek-by-bewaring-20170922
Woordeskat: saamgespan
versekeringsfonds toep
belê stroping/gestroop
ondersteuning organisasie
skenking
worked together
insurance fund app
invest poaching
support organisation
donation
renoster
Grade 6
Het jy geweet?
Rhinos Without Bordersis ’n organisasie wat renosters probeer beskerm
Die projek poog om sowat 100 renosters, uit gebiede waar baie stropery plaasvind, na Botswana te verplaas
Meer as 30 renosters is alreeds verplaas
Elke agt uur word ’n renoster gestroop
Om net een renoster te verplaas, kos $45 000
Die hele projek gaan $4,5 miljoen kos
Vir meer inligting of om ’n skenking te doen, gaan na:www.rhinoswithoutborders.com
beskerm belegging
op hoogte gehou verplaas
rhinoceros
protect investment
informed moved/transferred
Page!1 of!9
Voir icon more
Alternate Text