Bram Fischer Wals , livre ebook

icon

76

pages

icon

English

icon

Ebooks

2016

Écrit par

Publié par

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris

Découvre YouScribe en t'inscrivant gratuitement

Je m'inscris
icon

76

pages

icon

English

icon

Ebooks

2016

Lire un extrait
Lire un extrait

Obtenez un accès à la bibliothèque pour le consulter en ligne En savoir plus

Die vele fasette van die merkwaardige man word uitgebeeld in Die Bram Fischer Wals en die gehoor word op ’n emosionele reis geneem soos Fischer se verhaal ontvou.
Hoewel hy algemeen bekend is as die Afrikaner-Kommunis wat vir Nelson Mandela van die galg gered het, is bitter min bekend oor Bram Fischer die man. Fischer was 'n gerespekteerde senior advokaat by die Johannesburgse Balie, wat gekies het om hom by die onderdruktes te skaar en wat ondergronds gegaan het om by die gewapende stryd aan te sluit. Hy is op 5 November 1965 in hegtenis geneem nadat hy vir bykans tien maande op vlug was. “Ek is dit verskuldig aan politieke gevangenes, aan die uitgewekenes, aan dié wat stilgemaak is en diegene onder huisarres om nie 'n toeskouer te bly nie, maar op te tree.” Ná Bram Fischer dié woorde uit sy verklaring voorgelees het, wat hy in die beskuldigdebank tydens sy hoogverraadverhoor gelewer het, is hy lewenslange tronkstraf opgelê. Fischer was onwrikbaar verbind tot die droom van ’n nie-rassige demokrasie, maar ook ’n humoristiese, opgewekte mens en ’n toegewyde gesinsman vir sy vrou en kinders. Die vele fasette van die merkwaardige man word weerspieel in Die Bram Fischer Wals, Harry Kalmer se liriese huldeblyk. Die bondige, maar kragtige solostuk, met die protagonis as die verteller, neem die gehoor op 'n emosionele reis soos Fischer se verhaal ontvou. Die teks word aangevul met 'n voorwoord deur adv. George Bizos, 'n inleiding deur die dramaturg waarin hy vertel oor die pad wat daartoe gelei het dat hy die drama geskryf het en 'n nawoord deur Yvonne Malan, getiteld “Die krag van morele moed”.
Voorwoord: Wie was Bram Fischer? – George Bizos SC Op soek na Bram Fischer – Harry Kalmer Tydlyn/Sleuteloomblikke Die Bram Fischer Walz Nawoord: Bram Fischer – Die mag van morele waagmoed – Yvonne Malan
Voir icon arrow

Publié par

Date de parution

01 novembre 2016

Nombre de lectures

0

EAN13

9781776140060

Langue

English

Poids de l'ouvrage

1 Mo

Die Bram Fischer Wals Harry Kalmer
Die Bram Fischer Wals Harry Kalmer
Gepubliseer in Suid-Afrika deur
Wits University Press
Jan Smutslaan 1
Johannesburg 2001
www.witspress.co.za
ISBN: 978-1-77614-005-3 (Druk)
ISBN: 978-1-77614-006-0 (PDF)
Ook beskikbaar in Engels
Eerste uitgawe, eerste druk in Suid-Afrika in 2016
Kopiereg © Harry Kalmer 2016
Voorwoord © George Bizos 2016
Nawoord © Yvonne Malan 2016
Omslagfoto © CuePix/Alexa Sedgwick. David Butler as
Bram Fischer in die première van die toneelproduksie by die
Grahamstad Nasionale Kunstefees, 2013.
Foto van Bram Fischer © AAI Fotostock/Imago
Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word, gestoor word vir ontsluitingsdoeleindes, of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, skyf- of bandopnames of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of ontsluiting sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie, buiten in ooreenstemming met die bepalings van die Wet Op Outeursreg, Wet 98 Van 1978.
Teksredigering deur Marguerite Robinson
Proeees deur Elsabé Birkenmayer
Uitleg deur Quba Design and Motion
Vertalings deur Harry Kalmer en Marguerite Robinson
Hierdie uitgawe gedruk en gebind deur Creda
INHOUD
Voorwoord: Wie was Bram Fischer?............................................... 1 deur George Bizos SC
Op soek na Bram Fischer........................................................................ 5deur Harry Kalmer
Tydlyn/Sleuteloomblikke ........................................................................... 10
TONEEL 1 ............................................................................................................ 15
TONEEL 2 ........................................................................................................... 20
TONEEL 3........................................................................................................... 26
TONEEL 4........................................................................................................... 31
TONEEL 5 ........................................................................................................... 36
TONEEL 6........................................................................................................... 38
TONEEL 7 ........................................................................................................... 41
TONEEL 8........................................................................................................... 43
TONEEL 9........................................................................................................... 48
Nawoord: Bram Fischer – Die krag van morele waagmoed..................... 50deur Yvonne Malan
Advokaat Abram Fischer
Voir icon more
Alternate Text